We provide debt review and debt counseling information to all South Africans
Showing posts with label Beeld. Show all posts
Showing posts with label Beeld. Show all posts
Thursday, 19 April 2012
Beeld Fokus op Skuldberading 27 April 2012
Mpumalanga Beeld beplan n spesiale insetsel in Fokus oor skuldberading en skuldhersiening.
Hulp met Skuld is trots om aan te kondig dat ons n artikel in die uitgawe van Beeld sal skryf om verbruikers meer inligting te gee oor die proses van skuldberading en die voordele wat n skuldhersiening aansoek u bring.
Ons hoof fokus sal wees om die voorkoming van bankterugnames van voertuie en huise te bespreek asook die implikasie van die verlaagde paaiement wat skuldberading die verbruiker bied.
Groete
Stefan
Subscribe to:
Posts (Atom)
